So Hard Geval [Live]

Sien jy my voor jou staan, elke dag lief ek jou meer en meer
Voel jy my hande op jou wang, dis my hart wat probeer en probeer
Hoor jy my woorde as ek sê, jou lyf in my arms is al wat ek wil hê
En sal jy verstaan ek as jou dalk kom praat, maar voor dit te laat is het jy my weer verlaat

My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal vir jou my liefling het ek so hard geval
My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal jy maak dit maklik om so hard te val

Kan jy onthou die woorde in my brief, toegeseel met letters ek het jou lief
Weet nie waar ons staan nie, weet nie waar ons is
Fluister in my ore dat jy my mis

My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal, vir jou my liefling het ek so hard geval
My knieë gee soms in, my hart voel soms so kaal jy maak dit maklik om so hard te val

Jy maak dit, jy maak dit, jy maak dit maklik om so hard te val

Beliebteste Lieder von Pieter Koen

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)