Wil Wil Jy (Of wil jy nie)

Wil wil jy?
Kan kan jy?

Ek onthou my eerste liefde
Ek onthou nogsteeds haar naam
Jy weet mos hoe 'n ou is
'n Breker maar eintlik 'n bietjie skaam

Was daar voor haar koshuis
My hart klop in my keel
Ek wou haar nog my styl wys
Maar die duiwel het die woorde uit my mond gesteel

Toe sê ek wil wil jy of wil jy nie?
Kan kan jy of kan jy nie?
Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra
Wil wil jy of wil jy nie?

Ons gaan drink die aand toe koffie
Dit was lank na middernag
Toe sê sy jy is 'n softy
Vat jou goed en trek Ferriera kry jou ry

Ek stap toe na my motor
Dit was 'n stok ou Chev
Sy pluk toe aan my skouer
En sê baby gaan ons die ding 'n bietjie ref

Toe sê sy wil wil jy of wil jy nie?
Kan kan jy of kan jy nie?
Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra
Wil wil jy of wil jy nie?

En ons rev hom
Om die draai ons rev hom
Druk hom in die rooi daai girl was mooi ons rev hom

En ons rev hom
Om die draai ons rev hom
Druk hom in die rooi daai girl was mooi ons rev hom

Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?)
Kan kan jy of kan jy nie? (Kan jy nie)
Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra
Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?)

Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?)
Kan kan jy of kan jy nie? (Kan jy nie)
Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra
Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?)

Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?)
Wil wil jy of wil jy nie?

Beliebteste Lieder von Pieter Koen

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)