Langenhoven
Met bloed en sweet en trane is hierdie plek gekoop
Duisende voete het in die nag oor die rug van 'n draak geloop
En die strate wat van alles weet het skielik hulle name vergeet, maar binne my
Fluister hy en ek luister
En ek hoor weer Langenhoven skree, teen die berge skree hy nee, die hemel is nie blou nie, kan niemand ,y onthou nie
En Langenhoven skree binne my
En my hart ken elke melodie en dit alles is nog hier, my droom is nie verby nie, kan niemand my meer kry nie
En Langehoven skree binne my
Ek grawe diep ons is omgetiep, maar ek weet
Daar is asem in gister, en ons sterf
As ons dit vergeet
En ek hoor weer Langenhoven skree, teen die berge skree hy nee, die hemel is nie blou nie, kan niemand my onthou nie
En Langenhoven skree binne my
En my hart ken elke melodie en dit alles is nog hier, my droom is nie verby nie, kan niemand my meer kry nie
En Langehoven skree binne my
En ek hoor weer Langenhoven skree, teen die berge skree hy nee, want die hemel is nie blou nie, kan niemand my onthou nie
En Langenhoven skree binne my
En my hart ken elke melodie en dit alles is nog hier, my droom is nie verby nie, kan niemand my meer kry nie
En Langehoven skree binne my
Kan niemand my meer kry nie
Langehoven skree binne my