Diknek En Klein Tandjies

Ek speel maar vir die wynspan
Ek skop die bal woer woer (Woer woer)
As jy my nie kan puipkan
Tekkel ek jou in jou moer
Ek headbutt jou in die lynstaan
Ek skop jou in jou kniee
Ek slaan jou met die vlagman
As ek tussen beide tree

Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies

Kleedkamer of koelkas toe
It’s all the same to me
Maermerries en opstoppers
Ek veg vir elke drie
Donkey byt en ore knuip
Ek spoeg jou in die scrum
Ek trap jou in die vastelos
Check daar le jou tand

Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies

Die skeidsregter is bang vir my
Ek het hom al gemoer
Een aand op ‘n tekkieparty
Op die kleedkamer se vloer
Moet my nie veroordeel nie
Ek doen dit vir die span
My gunsteling taktiek
Los die bol (Los die bol)
Speel die man (Speel die man, ja)

Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies

Rooi kaart, geel kaart
Kyk of dit vir my traak
Al wat op die ou end saak maak
Is die ander span se mannetjies seer maak

Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies

Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies
Diknek en klein tandjies

Wissenswertes über das Lied Diknek En Klein Tandjies von Bok Van Blerk

Wann wurde das Lied “Diknek En Klein Tandjies” von Bok Van Blerk veröffentlicht?
Das Lied Diknek En Klein Tandjies wurde im Jahr 2010, auf dem Album “My Kreet” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Bok Van Blerk

Andere Künstler von Pop rock