Lenteblomme

Hoeveel moet ek vra
Wil u saam my plaas toe gaan
En hoeveel moet ek sê
Ag trek tog net daai rokkie aan
Ek bel jou elke dag
En ek sien jou vriende lag
Maar my geheim kom net uit in die nag

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala

Jou Ma sy like my nie
Infact sy sê sy kry net skaam
Maar ek sien hoe sy kyk
Sy like dit as my broek so hang
Haar kyk is geen geheim
Ek love daai ma en dogter span
Want rowwe taaies kom uit in die aand

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme
Hey lalala
Hey lalala
En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala
Hey lalala

Wissenswertes über das Lied Lenteblomme von Bok Van Blerk

Wann wurde das Lied “Lenteblomme” von Bok Van Blerk veröffentlicht?
Das Lied Lenteblomme wurde im Jahr 2006, auf dem Album “De la Rey” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Bok Van Blerk

Andere Künstler von Pop rock