Nooit Weer Gesien Nie

‘n Duitse fees
‘n Duitse bierfees
Almal baljaar
En deur die bier het ek jou gewaar
Jy’t my laat vou
Toe jy vir my staar

Met jou ramkat lyf
Maak jy jou skuif
Ek vra nog jou naam
Hier uit my buitebaan
My heel beste pel
Mavros
Wat de hel
Vir my moes hy bel

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy spook by my
Jy’s altyd by my

‘n Hospitaal
Pretoria oos
Die dokter lyk bleek
Ek het sy kos geëet
En diep in my rug
Net duskant my murg
Sy mes wat my steek

My enigste troos
Daai nursie wat bloos
Sy doen dit alweer
Sy vat aan ou Koos
En doer in die deur
Staan Mavros alweer
Haar ou’t hom beseer

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Wissenswertes über das Lied Nooit Weer Gesien Nie von Bok Van Blerk

Wann wurde das Lied “Nooit Weer Gesien Nie” von Bok Van Blerk veröffentlicht?
Das Lied Nooit Weer Gesien Nie wurde im Jahr 2009, auf dem Album “Afrikanerhart” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Bok Van Blerk

Andere Künstler von Pop rock