Sink Of Swem
Wie is jy?
Wat is ek vir jou?
Ek wil net by jou wees, ek wil jou vashou
Want ek onthou weer
Ek dink aan elke keer
En ek wonder wat dit is wat jou hart nou keer
Want die son soen die see en ek soen jou lyf
En in my drome hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars, maar ek mis jou meer en meer
Sink of swem, ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit, is dit nou dit?
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer en jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou
Wie is jy?
En wat het jy bedoel?
En wat is dit wat jy nou in jou hart voel?
Want ek onthou jou
Jy's al wat saakmaak vir nou
En ek hoop jy weet ek sal vir altyd aanhou
Want die son soen die see en ek soen jou lyf
En in my drome hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars, maar ek mis jou meer en meer
Sink of swem, ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit, is dit nou dit ?
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer en jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou
Ek wag vir jou
Sink of swem, ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit, is dit nou dit?
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
Ek wonder want dit raak al seer en jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou