Stuk Van Jou

So dis nou hoe dit is
En dis nou wat jou tasse sê
Al was jy dan ontrou
Ek wil nog van jou hou

So voor jy draai (Draai)
En voor jy vir my waai (Waai)
Sê my, wie stap saam met jou (Jou)
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou

So dis nou waar jy lê
En dis waar wat al my pelle sê
Jou trane is te lou
Hoop hy kan van jou hou

So voor jy draai (Draai)
En voor jy vir my waai (Waai)
Sê my, wie stap saam met jou (Jou)
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou

So voor jy draai
En voor jy vir my waai
Sê my, wie stap saam met jou (Jou)
Asseblief tog babes onthou

So voor jy draai (Draai)
En voor jy vir my waai (Waai)
Sê my, wie stap saam met jou (Jou)
Asseblief tog babes onthou
Ek's die grootste stuk van jou
(Grootste stuk van jou)
Grootste stuk van jou
(Grootste stuk van jou)
Grootste stuk van jou

Wissenswertes über das Lied Stuk Van Jou von Bok Van Blerk

Wann wurde das Lied “Stuk Van Jou” von Bok Van Blerk veröffentlicht?
Das Lied Stuk Van Jou wurde im Jahr 2006, auf dem Album “De la Rey” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Bok Van Blerk

Andere Künstler von Pop rock