Wat Is Sy Vir Jou
Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied
Daar's soveel meer wat ek kan wees
Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee
As ek eendag my oë uitvee en jy's weg
As sy in jou oë kyk, kyk jy net na my, as sy na jou hand gryp, probeer jy dit wegkry
Ek weet nie wat jy by haar soek nie
Wanneer sy weg is, is ek in jou denke, skielik 'n oorvloed van die idees en wenke
En hoekom kan jy haar net nie los nie
Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied
Daar's soveel meer wat ek kan wees
Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee
As ek eendag my oë uitvee en jy's weg
Weet dat jy voorheen so seer gekry het, maar dit was nie ek wat jou hart so gesny het
So hoekom gee jy hy haar soveel kanse
Want gister se pyne het ek nie gebring nie, ek was nog net hulpsaam en jou probeer steel nie
Jy weet jy hoort by my en ek vra jou, sê vir my
Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied
Daar's soveel meer wat ek kan wees
Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee
As ek eendag my oë uitvee en jy's weg
Want dis een, twee, drie hier kom ek maar môre as ek bel
Dan is jou foon weer af of jy sê jy's net 'n pal vir my
Wat is sy, wat is sy vir jou
Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied
Daar's soveel meer wat ek kan wees
Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee
As ek eendag my oë uitvee
As ek eendag my oë uitvee
As ek môre my oë uitvee en jy's weg