Eerlikwaar

Kan jy 'n geheim hou?
Ek weet ek kan deel met jou
Jy verdien beter as die skadus
Maar vir nou hou ons dit stil

Daar's soveel wat ek wil sê
Maar ons moet in stilte lê
As ek nie by jou is
Mis ek 'n deel van my
Ek kan seker nie als kry wat ek wil hê

Donker of lig
Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Hulle twyfel maar ons hou ja

Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n pad
Maar jy het my hart

Eerlikwaar
Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versuur
Goedkoop of duur
Jy's nog hier

Hoe jy dit nog kan vat
Sal net jy kan weet
Ek wonder of die stilte jou ook opvreet, jy bou 'n huis
Al staan al die kamers leeg
Jy wag vir my om daar te wees

Donker of lig
Al is ek ver ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Kyk net waar is ons nou

Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n pad
Maar jy het my hart

Eerlikwaar
Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versuur
Goedkoop of duur
Jy's nog hier

Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n pad
Maar jy het my hart

Eerlikwaar (Eerlikwaar)
Die rooi ligte maak my klaar (Eerlikwaar)
Jy kan net bel en ek's daar
Ons wag nie vir drome nie
Hierdie is jou simfonie

Wissenswertes über das Lied Eerlikwaar von Elandre

Wann wurde das Lied “Eerlikwaar” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Eerlikwaar wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Boomhuis” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock