Eilande, Woestyne

Eilande woestyne
So bly jy is nog myne
Daar was klippe in die pad maar ons het aangestap my lief

Jou mooi ding
Met 'n houding
Sonneblomme sal ek vir jou bring
Tot jy warm lê
Jy kan baie met 'n glimlag sê

Belowe my dat jy my sal lief hê
Deur goed of sleg?
Ons maak 'n weg

Ek vra nie veel
Net 'n hart om te deel
Dit voel so reg
Ek sal vir jou veg

Jys een van ń soort
Jy is waar ek behoort
Jy is alles en meer
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee

Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is myne
Jy is

Ek is nie perfek nie
Maar ek sal alles vir jou los hier in my hart
Jy't die mooiste naam in my woordeskat

Belowe my dat jy my sal lief hê
Deur goed of sleg?
Ons maak ń weg

Ek vra nie veel
Net ń hart om te deel
Dit voel so reg
Ek sal vir jou veg

Jy's een van 'n soort
Jy is waar ek behoort
Jy is alles en meer
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee

Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is myne
Jy is

Jy is een van 'n soort
Jy is waar ek behoort
Jy is alles en meer
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee

Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is een van 'n soort
Jy is waar ek behoort
Jy is myne

Wissenswertes über das Lied Eilande, Woestyne von Elandre

Wann wurde das Lied “Eilande, Woestyne” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Eilande, Woestyne wurde im Jahr 2019, auf dem Album “Boomhuis” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock