Honderd Duisend Maal

Sal jy my kussing deel?
Liggies sag hier met my hare speel?
Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip
Vir jakkalse wat wag

Sal jy my koffie maak?
Drie jaar lank hier op 'n ou klipplaat
Hier maak mense bymekaar
En jy's soos 'n rookwolk wat saggies my hartklop bedaar

Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Sal jy my sonlig raak?
En my skuiling as die lug swart raak?
Sal jy in tellings vir my sê
Ek's alles wat jy in die wêreld wil hê?

Sal jy staan vyf voet vier?
In die kamplig wat jou oë versier?
Hoe kan mens liefde leen, sonder wonder is jy die een
Hou my vas, hier kom die reën

Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal

Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal

Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Wissenswertes über das Lied Honderd Duisend Maal von Elandre

Wann wurde das Lied “Honderd Duisend Maal” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Honderd Duisend Maal wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Kleindorp-Dromer” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock