Stilte Voor Die Storm [Live]

Ek en jy luister
Na die reën in die duister
Gloei teen my

Lakens en ligte
Twee vlugtelinge
Klou aan my

Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ek rek my hand uit na die vlam jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm

Jy is my leef lyn
Jy's die asem wat ek haal
Rigting en chaos
Jy sien deur my ek sien jou kaal

Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ek rek my hand uit na die vlam jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm

Stoep lig brand soos ek jou weg soen
Teen 'n muur wys jou hande wat jy wil doen
Dis hopeloos
Ons al twee is ewe broos

Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ek rek my hand uit na die vlam jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Stilte voor die storm
Stilte voor die storm

Wissenswertes über das Lied Stilte Voor Die Storm [Live] von Elandre

Wann wurde das Lied “Stilte Voor Die Storm [Live]” von Elandre veröffentlicht?
Das Lied Stilte Voor Die Storm [Live] wurde im Jahr 2017, auf dem Album “Sinkplaat Sessies” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Elandre

Andere Künstler von Pop rock