Die Vrou Wat Ek Lief Het [Live]

JO ENGELBRECHT, JOHAN VORSTER

My hart is my toevlug
Ek gee dit nou vir jou
Draai hom toe met ware liefde
Jy kan hom altyd by jou hou
Ek sien dit in die sterre
Ek hoor dit in jou stem
Daar's meer in hierdie lewe
Soveel meer vir ons bestem

Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan
Sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet

Ek sê dit nie genoeg nie
Maar ek weet dat jy verstaan
Dat 'n man verloor sy woorde
As 'n vrou soos jy, voor hom staad

Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet

Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Die vrou wat my hart het

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock