Ek En Jy (Van "Klein Karoo 2")

Ek en Jy

Dis diep in die nag, nog 'n lang dag se wag
My lyf wil so graag slaap, ek kom nie tot rus
Hier laat in die nag, neem ek pen en papier
Weer maak ek somme wat net glad nie klop

Jy sê vir my jy gee vir my om, en in ons liefde is iets
Wat ons net glad nie kan keer
Tog sê jy jy is so deurmekaar, en jy voel glad nie soos ek
Jou hart het erens verdwaal
Ek probeer dit verstaan, want aan die einde van als,
Is dit net ek en jy
Ooh... net ek en jy

Ek dink sommer terug, aan die pad daardie nag
Toe jy die stilte met 'n wending sou breek
Jyt ses maande lank, bepeins oor die dag
En nou is ons weer op dieselfde plek

Sê vir my dit is okay..
cs ek aanhou wag
Omdat ek droom
Omdat ek hoop
Omdat ek glo

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock