Voel Jy Die Genade [Live]

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JO BLACK, JOHAN VORSTER, ROAN ASH

Hou aan loop
En kyk weer op
Daar's soveel meer wat op jou wag
Sê my voel jy die genade?

Die son kom op
Verblind jou oë
Dis dalk te groot om te verstaan
Maar sê my voel jy die genade?

En die water loop ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop laat die trane loop
Sê my voel jy die genade?

Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?

Jy's net 'n mens
Hy is God
Maar jy sal nooit uit Sy hand uit val
Sê my voel jy die genade?

Jy's vrygekoop
Die prys is reeds betaal
Jy's skoongewas 'n Koningskind
Sê my voel jy die genade?

En die water loop ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop laat die trane loop
Sê my voel jy die genade?

Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?

En die water loop ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop laat die trane loop
Sê my voel jy die genade?

Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?
Wo oh voel jy die genade?

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock