Voel Jy Die Genade - Live

Hou aan loop
En kyk weer op
Daar's soveel meer
Wat op jou wag
Sê my voel jy die genade?

Die son kom op
Verblind jou oë
Dis dalk te groot
Om te verstaan
Maar, sê my voel jy die genade?

En die water loop, ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop, sê my voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?

Jy's net 'n mens
Hy is God
Maar jy sal nooit
Uit Sy hand uit val
Sê my voel jy die genade?

Jy's vrygekoop
Die prys is reeds betaal
Jy's skoongewas
'n Koningskind
Sê my voel jy die genade?

En die water loop, ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop, sê my voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?

En die water loop, ja die water stroom
Sê my voel jy die genade?
Maak net jou arms oop
Laat die trane loop, sê my voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?
Oh, voel jy die genade?

Beliebteste Lieder von Jo Black

Andere Künstler von Pop rock