Antwoord My
Asseblief tog antwoord my
Ek bel heeltyd
Ek kan nie nog ‘n dag langer wag om te sê ek’s jammer
Ek wil sê ek mis jou
Hartseer breek my
Ek kan dit nie verander die rede vir my trane is jy
Hier staan ek nou
My hart op my mou
Verlangend na jou
Ek stuur my stem saam met die wind
Ek bel weer en weer probeer nog ‘n keer
Dieselfde storie
En uit my hart vier woorde wil ek sê
Asseblief tog antwoord my
Ek bel heeltyd
Ek kan nie nog ‘n dag langer wag om te sê ek’s jammer
Ek wil sê ek mis jou
Hartseer breek my
Ek kan dit nie verander die rede vir my trane is jy
Ek weet dis laat
Ek volg my hart
Die langpad wag
Die liefdes maan
Het weggegaan
Daar is niks meer daar vir my
Asseblief tog antwoord my
Ek bel heeltyd
Ek kan nie nog ‘n dag langer wag om te sê ek’s jammer
Ek wil sê ek mis jou
Hartseer breek my
Ek kan dit nie verander die rede vir my trane is jy
Ek kan dit nie verander die rede vir my trane is jy
Asseblief tog antwoord