Bly in My Lewe
Daar is soveel
Wat ek nog wou hê
Daar’s baie woorde wat ek nog moet sê
Hoor nou my lied
Jy sal verstaan
Ek kan nie sonder jou verder aangaan
Bly in my lewe ek mis jou reeds
Met elke oomblik voel ek jou steeds
Daar is geen rede vir dié pyn en smart
Jy is my lewe geen ander een
Niemand sal ooit jou plek kan neem
So kom weer terug maak my heel in my hart
My wese voel
Voel so verwaard
Van daardie dae toe jy my wou verlaat
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
Die res van my lewe moet jy dit net weet
Bly in my lewe ek mis jou reeds
Met elke oomblik voel ek jou steeds
Daar is geen rede vir dié pyn en smart
Jy is my lewe geen ander een
Niemand sal ooit jou plek kan neem
So kom weer terug maak my heel in my hart
Hier in my drome
Voel ek verlore
Vir altyd sal jy deel van my bly
Bly in my lewe ek mis jou reeds
Met elke oomblik voel ek jou steeds
Daar is geen rede vir dié pyn en smart
Jy is my lewe geen ander een
Niemand sal ooit jou plek kan neem
So kom weer terug maak my heel in my hart
Bly in my lewe ek mis jou reeds
Met elke oomblik voel ek jou steeds
Daar is geen rede vir dié pyn en smart
Jy is my lewe geen ander een
Niemand sal ooit jou plek kan neem
So kom weer terug maak my heel in my hart
So kom weer terug maak my heel in my hart