Ek sal Jou al my Liefde Gee

Dit is die dag
Ons is hier
En in die liefde het ek jou gevind
Hier in my hart weet ek jy’s die een
Tot die dood ons eendag skei

So vat my hand
Ek is joune
Ek maak aan jou my belofte
Vir altyd jy en jy alleen
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

My hart is tuis hier by jou
Voel die liefde binne my
En hierdie hart hoort net aan jou
En ek gee vir jou my ring

So vat my hand dan dans ons saam
Na waar die liefde ons saam bind
Die lewe wag dis ‘n nuwe dag
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Vir altyd jy
En jy alleen
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Wissenswertes über das Lied Ek sal Jou al my Liefde Gee von Manie Jackson

Wann wurde das Lied “Ek sal Jou al my Liefde Gee” von Manie Jackson veröffentlicht?
Das Lied Ek sal Jou al my Liefde Gee wurde im Jahr 2014, auf dem Album “Onthou My” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Manie Jackson

Andere Künstler von Schlager music