Ek gee jou my hart
Die wiel is wes gedraai
En al my goed gelaai
Mmmm en ek kan nou nie meer langer wag om jou weer te sien
Op die horison wag die mooiste blom met helder oë wat lag
En dis vir haar wat ek sing elke dag
Ek gee jou my hart en ek sing vir jou ‘n lied
Ons deel hierdie aand tot die laaste ster verskiet
Vir jou gee ek alles alles wat jy my vra
En hier diep in my hart is waar ek jou liefde dra
Die tyd stap aan
Te gou moet ek weer gaan
Mmmm maar ek los ‘n liedjie net vir jou om aan vas te hou
Ek vat jou glimlag saam en graveer jou naam en
As jy vir my wag sal ek ‘n nuwe lied kom sing op ‘n ander dag