Hande
Wie se hande dié?
Wat aan my raak wie se hande dié
Wat heel kan maak?
Warm en knus teen die koue hierdie hande is joune
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wat saggies raak wie se hande dié
Wat kos kan maak?
Warm en knus teen die koue hierdie hande is joune
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande hou my vas?
Wie se hande troos my?
Hierdie hande
Hierdie hande is joune
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wat hard kan werk wie se hande dié
Wat bid in die Kerk?
Warm en knus teen die koue hierdie hande is joune
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?
Wie se hande dié?