Laat Dit Reën
Plak 'n plyster op my seer
Wat ek val en struikel elke keer
Jy staan hier in my pad
En ek kan nie verder gaan
Oor die sirkus in my hart
Ek het soveel keer probeer
Maar die cul-de-sac kom weer en weer
Dit voel vir my jy los my hier waar ek staan
Hier waar ek staan
Laat dit reën in die groot Karoo
Van Paternoster tot die Camdeboo
Laat die reën op my hande val, ek sing
Ek wil voel wat die reën en winde bring
Maak my hart se deure wawyd oop
Van die noorde na die Kaap van Goeie Hoop
Laat die lewe bruis hier in my are
Vergeet van al die jare
Wat ek vir jou moes wag
Nou's my wereld weer vol son
Laat gebreekte mense maar na my toe kom
Wat ek ken en ek weet wat om te sê
Wat 'n flenter hart wil hê
Om als weer heel te maak
Jy het 'n laaste keer probeer (Jy het 'n laaste keer probeer)
En die les van die lewe klaar geleer (En die les van die lewe klaar geleer)
Dit voel vir my jy los my hier waar ek staan
Hier waar ek staan
Laat dit reën in die groot Karoo
Van Paternoster tot die Camdeboo
Laat die reën op my hande val, ek sing
Ek wil voel wat die reën en winde bring
Maak my hart se deure wawyd oop
Van die noorde na die Kaap van Goeie Hoop
Laat die lewe bruis hier in my are
Vergeet van al die jare
Wat ek vir jou moes wag
Laat dit reën in die groot Karoo
Van Paternoster tot die Camdeboo
Laat die reën op my hande val, ek sing
Ek wil voel wat die reën en winde bring (Winde bring)
Maak my hart se deure wawyd oop
Van die noorde na die Kaap van Goeie Hoop
Laat die lewe bruis hier in my are
Vergeet van al die jare
Wat ek vir jou moes wag (Ek vir jou moes wag)
Laat die lewe bruis hier in my are
Vergeet van al die jare (Vergeet van al die jare)
Wat ek vir jou moes wag