Waarom Het Jy Nie Nee Gesê?
Jy weet dat ek nêrens alleen wil gaan
Ek weet nie waar kom hierdie gevoel vandaan
Jy staar na my en ek na jou
En skielik wens ek dat jy my tog net vas wil hou
Moet my tog nie so diep in my oë kyk
Want jy weet nie hoe mooi jy vanaand weer lyk
Maar ek moes vra toe sê jy ja
Dit voel of die wêreld vanaand net vir ons twee dans
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?
Jy krap my om want jy is wie ek wil hê
Ek byt my lip en sukkel om iets te sê
Jy soek na my en ek na jou
Dit voel of die wêreld vanaand net vir ons verdwyn
Voel jy my liefde voel jy my vreugde?
Hier is ‘n hart wat altyd vir jou sal staan
Ek maak jou deel van my als my wentelbaan
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?
Voel jy my liefde voel jy my vreugde?
Hier is ‘n hart wat altyd vir jou sal staan (Altyd vir jou sal staan)
Ek maak jou deel van my als my wentelbaan
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja (Jy sê ja)
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?
Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?
Waarom het jy nie nee gesê?