Alles Kom Terug

As jy te hard probeer gaan dit nie werk nie
As jy nie probeer nie
Gaan jy nie weet nie

Almal
Wil meer hê
Almal probeer vergeet, hoop, lief hê, glo

Kan jy voel wat jy sê, kan jy sê wat jy voel?
Kan jy voel wat jy glo, kan jy glo in wat jy voel?

Want alles kom terug
Alles kom terug
Alles kom terug
Na jou toe
Na jou toe
Na jou toe
Na jou toe

Alles waarvoor jy vlug
Wat jy wil onthou
Wat jy wil vergeet

Wat na jy hinker
Hoe jy help
Waarvoor jy werk
Wat jy verwerp, fake, verander, verstaan, verloor, verraai, vrees, vergewe
Voel, vertrou, let go afstand, uitstel, uitskel, uitdeel, ophou, opvreet of verduld

Alles kom terug
Alles kom terug
Alles kom terug
Na jou toe
Na jou toe
Na jou toe
Na jou toe

Het jy beloof?
Het jy begeer?
Het jy bedoel, dit kom terug

Alles kom terug
Alles kom terug
Alles kom terug
Na jou toe
Na jou toe

Dit kom terug
Dit kom terug
Dit kom terug

Alles kom terug waarin jy hoop, glo
Wat jy lief het
Wat jy lief het

Wissenswertes über das Lied Alles Kom Terug von Klopjag

Wann wurde das Lied “Alles Kom Terug” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Alles Kom Terug wurde im Jahr 2008, auf dem Album “Musiek Vir Die Agtergrond” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von