Vervang

Onthou jy?
Onthou jy, of het jy vergeet?
Hoe vinnig
Dinge in die donker gebeur?
En weet jy, die monster in jou haat is dalk jy?
Wou jy, wou jy weet?

Want dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Ja dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang

Onthou jy?
Onthou jy, of het jy vergeet?
Daai staalraam, daai staalraam met die foto van die see?
En sou jy, sou jy dit weer vir my gee?

Want dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Ja dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang

Want dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Ja dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang

Onthou jy
Hoe ons graag die antwoord wou weet
En het jy in die chaos die vraag ook vergeet?
En dink jy, droom jy, verlang jy nog na my?

Want dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang
Ja dit maak my bang
As ek wonder hoe ek jou gaan vervang

Wissenswertes über das Lied Vervang von Klopjag

Auf welchen Alben wurde das Lied “Vervang” von Klopjag veröffentlicht?
Klopjag hat das Lied auf den Alben “Album 3” im Jahr 2005 und “5” im Jahr 2007 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von