Die Dinge Wat Jy Doen

Dis die dinge wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry
Dis dit wat jy nie kon kies nie
Wat jou maak wie jy is
Liefde is 'n keuse

Vir wie of wat fight jy, is jy te bang
Om 'n opinie te hê, almal fight
Kan jy sê jy's jammer
Dis dit wat jy kies wat jou maak wie jy is
Liefde is nie 'n keuse nie

Dis die dinge wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry, dit wat jy doen

Dit wat jy doen
Omdat jy lief is
Dis die dinge wat jy doen
Om jou aandag af te trek van wat gebeur, dit wat jy doen
Om liefde te kry, dit wat jy doen, dit wat jy doen
Dit wat jy doen, dit wat jy doen

Wissenswertes über das Lied Die Dinge Wat Jy Doen von Klopjag

Wann wurde das Lied “Die Dinge Wat Jy Doen” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Die Dinge Wat Jy Doen wurde im Jahr 2008, auf dem Album “Musiek Vir Die Agtergrond” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von