Die Randburg Tannie Blues

Sy sê sy's nie 'n siener nie
Sê sy kan net sien
Wat jou hart gelukkig maak
En hoeveel jy verdien

Sê sy ken die name
Van die engele wat jou oppas
As jy oor die straat stap
En jou veter net-net mistrap

Haar bure loer met piering-oë
Skud hul koppe vra kan jy glo?
Vir hulle is jy groot gevaar
Maar hulle lees nie Bybel nie
Hulle lees net teëblaar

En vra jy haar oor hartseer
Sê Nan my kind die tyd sal leer
Wat van die duiwel wat vir my gluur, ek weet ek weet jy doen Godswerk
Teen R50 'n uur

Sy weet, sy weet
Wat dit is wat aan jou vreet
Sy weet, sy weet
Wie jy is
Wie jy is

Is jy Batman of Romeo
Einstein, Dicaprio, is jy Marilyn of Manson?
Monroe of Branson, sy weet, sy weet wie jy is
Sy weet, sy weet wie jy is

Wissenswertes über das Lied Die Randburg Tannie Blues von Klopjag

Wann wurde das Lied “Die Randburg Tannie Blues” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Die Randburg Tannie Blues wurde im Jahr 2002, auf dem Album “13/02” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von