Brandewyn (feat. Rula)

Henlou Fourie, Roelf Coetzee

Wie kort liefde Wie kort kos
Al jou problem opgelos
Met brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Laat my disco laat my daans
Op die daansvloer niks balaans
Net brandewyn
Brandewyn Brandewyn brandewyn
Gooi net dubbels moet nooit stop
Brandewyn wat my hart laat klop
Brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Oudemeester wellington
Riekielou en kwv
Al jou sorge uitgevee
Wie de vok soek rooibos tee
Maak jou slim en maak jou sterk
Wenresep wat altyd werk
Vat brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Jy kan struikel jy kan rol
Hou jou glas net altyd vol
Met brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Skink 'n glas jy weet jy mag
Belangrikste ete van die dag
Is brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Buffels klipdrift olofbergh
Parowbrandy slat ons weg
Moenie dat die dors jou terg
Glas in die hand voel ek altyd reg
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Brandewyn Brandewyn Brandewyn
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
Wat my Glas van vol is
Laat my kop verloor
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
Wat die Glas van vol is
Lat my kop verloor
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
Wat my Glas van vol is
Laat my kop verloor
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
Wat die Glas van vol is
Lat my kop verloor
Kop verloor
My kop verloor

Wissenswertes über das Lied Brandewyn (feat. Rula) von Lou

Wer hat das Lied “Brandewyn (feat. Rula)” von Lou komponiert?
Das Lied “Brandewyn (feat. Rula)” von Lou wurde von Henlou Fourie, Roelf Coetzee komponiert.

Beliebteste Lieder von Lou

Andere Künstler von K-pop