Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe)

Hendrik Fourie

Hy drink sy dop saans uit 'n lang glas
Hy drink hom ja hy drink hom tot die hoenders raas
Hys duidelik as hy by die party kom soos sy two tone hemp op sy bier pens blom
Hy wag geduldig tot die brannas praat en die ritme hom kaalvoet op die daansvloer vat
Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie
Sy hart se een ding
Hys pure plaas pure plaas
(Oooh hys pure plaas)
My broer hys pure plaas
(Oooh Hys pure plaas, plaas, plaas, plaas)
Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie
Sy hart se een ding
Hys pure plaas pure plaas
My broer Hys pure plaas
Pure plaas
My broer hys pure plaas
Hys 'n kind gebore van die land van kroeg tot die kraal bring hy sy kant
Onvoorspelbaar soos die donderweer as hy eers beneuk is kan niks hom keur
Daars 'n ding wat deur sy kop gaan as hy op die daansvloer staan, as sy voete begin Bewe en nou kan hy laat gaan
Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie
Sy hart se een ding
Hys pure plaas pure plaas
(Oooh hys pure plaas)
My broer hys pure plaas
(Oooh hys pure plaas, plaas, plaas, plaas)
Hy weetie wats in sy bloed nie en hy wil dit nie verhoed nie
Sy hart se een ding
Hys pure plaas pure plaas
My broer hys pure plaas
Pure plaas
My broer hys pure plaas
Sy hart se
Sy hart se een ding
Sy hart se
Sy hart se hys pure plaaaaaaaaaaaaaaaas

Wissenswertes über das Lied Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe) von Lou

Wer hat das Lied “Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe)” von Lou komponiert?
Das Lied “Pure Plaas (feat. Rula & Nunu (Kuier Weergawe)” von Lou wurde von Hendrik Fourie komponiert.

Beliebteste Lieder von Lou

Andere Künstler von K-pop