Atlantis

Jou oë versteek die kaarte
Na geheime, vergete stede
Die lyne en kleure verklap die roete na Atlantis

Jou tong vertel die stories
Van rock bands op die pad
Sonder stertjies, en sonder glitter
Want jy weet beter

Lag vir my want ek wil hierdie sirkus ook verstaan
Vertel vir my sodat ek al die oëverblindery kan verklaar

Ritme en melodie
Gee vorm aan my liedjies
Maar ek weet te min om die krake
In my fondasie te keer

Dit pla my dat geloof, hoop en liefde berekende sê-goed word
Dit pla my dat my voorhangsel eers kon skeur
Toe jou oë sluit

Lag vir my want ek wil hierdie sirkus ook verstaan
Vertel vir my sodat ek al die oëverblindery kan verklaar

Vertel vir my sodat ek al die oëverblindery kan verklaar

Wissenswertes über das Lied Atlantis von Klopjag

Wann wurde das Lied “Atlantis” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Atlantis wurde im Jahr 2004, auf dem Album “15de Laan” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von