Beloftes

Op ons pelgrimstog
Dra ek blomme
En jy
Jy dra jou lag

Vertel ek sprokies
En glo jy my
Met beloftes in blomme
Pluis ek jou uit
En verlei jy vir my

En wind klink soos 'n strykorkes as die branders so vir die maan opdress
En ek wens ek was by jou
Ek wens
Ek was by jou

Op ons kronkelpad
Soek ek antwoorde
Lag jy en vat saggies aan my hand

Pluk ek blomme
En soen jy my
Met beloftes in blomme
Pluis ek jou uit
En verlei jy vir my

En kyk hoe staan die sterre tou
As die branders so met die maan tango
En ek wens ek was by jou
Ek wens ek was by jou

Wissenswertes über das Lied Beloftes von Klopjag

Wann wurde das Lied “Beloftes” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Beloftes wurde im Jahr 2005, auf dem Album “Album 3” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von