Maak Gou
Kou solank die potlood
Wat ek vir jou gepos het
Sê groete vir Karin Zoid
As julle paaie dalk mag kruis
Ek stuur vir jou 'n draadblom
@hotmail
@hotmail.com
Gelukkig gaan die tyd vir jou verby
En gelukkiger vir my
Lyk of ek dalk hierdie keer
My sin gaan kry
Weet
Hierdie klopjag chords wat ek nou speel, hier
Hierdie E mineur, D, C en G
Gee ek vir jou
So maak
Maak gou
Maak gou ek wag vir jou
Maak gou ek wag vir jou, maak gou
Maak gou
En ek vra wat nou en jy praat te gou, want jy sê alweer jy mis my meer
En ek weet dis swaar, dis amper klaar, dis koud by jou maar ek mis jou nou
So maak gou ek wag vir jou
Maak gou ek wag vir jou, maak gou
Maak gou
Laat weet my watter trein, watter dag, watter stasie en peron
Sommer die naam van die kondukteur ook net vir ingeval
Net vir ingeval
Maak gou ek wag vir jou
Maak gou ek wag vir jou, maak gou
Maak gou
Maak gou ek wag vir jou
Maak gou ek wag vir jou, maak gou