Na Die Wereld

Hou vas aan wat jy het
Dis dalk al wat jy gaan kry

Passop vir wegdraai van die wêreld
Want jy's die wêreld
Vir my

En trek net harder aan jou tou van drome
En bind dit styf vas
As jy dit kry

Wees lief vir wie jy is
Want daar's niemand soos jy nie
Soos jy nie

Die wêreld is weer besig om ons wêreld te verander
En ons blameer die wêreld vir alles wat verby gaan

Maar die wêreld was ons
En ons was die wêreld
En die wêreld is ons
En is was die wêreld

En ons bly droom, hoop
En lief wees

Wissenswertes über das Lied Na Die Wereld von Klopjag

Wann wurde das Lied “Na Die Wereld” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Na Die Wereld wurde im Jahr 2008, auf dem Album “Musiek Vir Die Agtergrond” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von