Nie Langer
Ek weet
Ons was verkeerd
Dit was op CCN, BBC en oral, oral op tv
Die feite lê nou op die tafel
Kan ons asb aanbeweeg meneer?
Want ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal agter in die tou staan
Ons reënboog op my mou dra
Maar ek sal nie langer jammer sê nie
Die feit dat ek nie altyd saamstem nie
Maak nie van my 'n racist nie
So gaan soek die balk
In jou eie oog
Want ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal nie langer jammer sê nie
Ek sal agter in die tou staan
Ons reënboog op my mou dra
Maar ek sal nie langer jammer sê nie
Hou op geld mors
Op naamveranderings
Daar's mense sonder huise, kinders sonder kos, wie is nou die sondebok?
(Ons sal nie langer jammer sê nie)
(Ons sal nie langer jammer sê nie)
(Ons sal nie langer jammer sê nie)
(Ons sal nie langer jammer sê nie)
Ek sal nie langer jammer sê nie (Ons sal nie langer jammer sê nie)
Ek sal nie langer jammer sê nie (Ons sal nie langer jammer sê nie)