Toer

Jy bel uit Mosselbaai
Net om gou vir my te sê hi
En jy's jammer
Jy's jammer
Oor laaskeer
Ek sê dis fine, dis fine solank ek jou net gou
Weer kan sien

Ek bel uit Ermelo
Om te sê ek mis jou so, maar ek kry net jou voicemail op jou foon en ek sê

Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later

Jy sit in Knysna
En ek sit in die square in Pretoria
Jy sê, ek wens ek was nou daar
Ek wens ek was nou daar

Ek sit in Kimberley
En ek wonder hoekom bel jy my nie

Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later

Dit is baie laat
Toe ek jou bel uit die Vrystaat
Ek sê waneer bel jy weer 'n bietjie
Jy sê ek moenie uitfreak nie
Jy's besig ek sê ek's ook

Ek kom sien jou in Langebaan
Om te hoor wat gaan aan
Jy sê, bokkie ek wil nie maar ek moet nou waai
Ek't 'n pos gekry in Dubai
En ek glo nie
Ek kom gou weer terug nie

Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Ek bel jou later, dan praat ons later, sien jou later
Dalk
Eendag

Wissenswertes über das Lied Toer von Klopjag

Wann wurde das Lied “Toer” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Toer wurde im Jahr 2004, auf dem Album “15de Laan” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von