Vergeet

Annerkant die stilte
Het jy my woordeloos verken
Het my oë se praat my lankal reeds verraai

As jou hand aan myne raak
Dan word die stiltes in my kwaad
Oor elke keer wat ek vergeet

Want dis die ritme in jou lag
Die geduld as jy moes wag
Wat my laat weet
Ek moet nou ophou vergeet

Ek weet ek moes jou sê
Jou sms het in my hart bly lê
Maar toe jy glimlag
Het dit my ontgaan om te sê

Ek is jammer as jy moes huil
As ek gedurig in my stilte skuil
En sê ek is alright

Want dis die ritme in jou lag
Die geduld as jy moes wag
Wat my laat weet
Ek moet nou ophou vergeet

Ek wil my drome vir jou fluister maar ek's so bang dat iemand luister
As ek myself
Aan jou bely

Maar in die stilte van jou oë
Het ek reeds my hart verloor
Het jy my geheime lankal reeds gehoor

Want dis die ritme in jou lag
Die geduld as jy moes wag
Wat my laat weet
Ek moet nou ophou vergeet

Want dis die ritme in jou lag
Die geduld as jy moes wag
Wat my laat weet
Ek moet nou ophou vergeet

Wissenswertes über das Lied Vergeet von Klopjag

Wann wurde das Lied “Vergeet” von Klopjag veröffentlicht?
Das Lied Vergeet wurde im Jahr 2004, auf dem Album “15de Laan” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Klopjag

Andere Künstler von